|
Sonder ma en pa,
Lê jou wereld woes en leeg
Soos dorri aarde waar,
Liefde verkwyn vergeefs
Sonder ma en pa,
Wie sal jou snye toe plak?
Met hul liefde verknus
En jou tuiste om te rus?
Maar soos ons almal weet
Bly niemand sonder skeet
My tyd is nou verby
Net 'n oupa het oorgebly
|