"MOTIVATION IS WHEN YOUR DREAMS PUT ON WORK CLOTHES"
   Benjamin Franklin
Jacques Rautenbach
Mislukking... PDF Print E-mail

Ek wonder baie of mense wat jou so graag uitmekaar trek en jou sleg laat voel enige iets daaruit kry. Ek was self vir jare daardie persoon. Ek het baie goed baklei met die mond, en kan nog steeds, maar nou vra ek, hoekom? Sal dit nie maar elke keer beter wees om jouself nie te verdedig nie, wat kry jy? Wat kry ek? Op die ou end maak jy tog net seer, en die Bybel leer duidelik dat die tong die gevaarlikste wapen is wat ons besit.

Dit kan wees dat ons dink iemand skuld ons iets, of ons dink dat ons beter is as ander mense. Ek het nou op my ouderdom geleer dat die lewe 'n baie snaakse manier het om jou te vernietig met dieselfde goed waaroor jy so graag baklei met ander. Vat 'n mens al die hoogmoed uit die som, sit jy met mense wat maar almal redelik gebalanseerd is of mense wat almal redelik dieselfde goed uit die lewe soek.

Die goeie en die slegte, die yin en yang My teorie vandag is bloot dat vir elke regte ongelooflike karakter eienskap in 'n mens, dit wat mense maak se 'shoe, hierdie persoon is ongelooflik' is daar net so donker of slegte eienskap. Wat beteken die persoon word uitgebalanseer. Vir die dood gewone persoon wat nie so besonders is of werlik uitblink in die lewe nie is die donker kant dalk nie so groot probleem nie. Op 'n grafiek sou dit baie sin gemaak het, en die resultate sou bloot 'n gebalanseerde weegskaal gewees het 'n Ander groot gedeelte van baklei is natuurlik die verwyte van die verlede Sou jy die klok wou terugdraai?

Ek het in my lewe al soveel mense seergemaak en afgeskeep dat ek net kan wonder wat my keuses sou gewees het as ek die volle waarheid geweet en verstaan het... Se ek vandag dat ek niks anders sou gedoen het nie, ontken ek mos die waarheid oor hoe dinge is en watter foute ek gemaak het. Se jy dat jy alles anders sou doen dan ontken jy al die mooi dinge en dalk die een ding wat jou lewe die moeite werd maak. Soos jou kind uit n mislukte huwelik. Wat definieer die woord 'mislukte' Ek het n drie jarige dogtertjie uit so een wat hulle 'n mislukking noem.

Hoe kan dit wees dat jy na enige iets verwys as n mislukking terwyl die mooiste wonderwerk daaruit kom... En wil jy dan nog steeds die klok terugdraai? Ek was ook onder die wanindruk dat sekere verhoudings en vriendskappe alles kan oorleef. 'n Jaar se afskeep en moeilike tye of dalk elf jaar se afskeep as gevolg van n verhouding of huwelik waar so 'n vriendskap nie aanvaar word nie.

Die snaakste ding vir my is dat ek op een of ander manier steeds glo dat sekere bande nooit gebreek kan word nie, maar ek is blykbaar verkeerd, want almal maak 'n punt daarvan om my af te skryf terwyl en deur die diepste valei ooit gaan. Net die tyd sal my leer wie en wat wel eendag in my lewe sal wees. Vir nou is dit net ek en my kind... 

 
Share on Myspace
Banner

Discography

images/stories/covers/1.jpg
images/stories/covers/2.jpg
images/stories/covers/3.jpg
images/stories/covers/3b.jpg
images/stories/covers/4.jpg
images/stories/covers/5.jpg
images/stories/covers/6.jpg
images/stories/covers/7.jpg
images/stories/covers/8.jpg
images/stories/covers/9.jpg
images/stories/covers/91.jpg
images/stories/covers/92.jpg
images/stories/covers/93.jpg
images/stories/covers/94.jpg
images/stories/covers/95.jpg
images/stories/covers/96.jpg
images/stories/covers/97.jpg
images/stories/covers/98.jpg
images/stories/covers/99.jpg
images/stories/covers/991.jpg
images/stories/covers/992.jpg
images/stories/covers/993.jpg
images/stories/covers/994.jpg
images/stories/covers/995.jpg
images/stories/covers/996.jpg
images/stories/covers/997.jpg
images/stories/covers/998.jpg
images/stories/covers/999.jpg
images/stories/covers/9991.jpg
images/stories/covers/9992.jpg
images/stories/covers/9993.jpg
images/stories/covers/9994.jpg
images/stories/covers/9995.jpg
images/stories/covers/9996.jpg
images/stories/covers/9997.jpg
images/stories/covers/9998.jpg
images/stories/covers/9999.jpg
images/stories/covers/99991.jpg
images/stories/covers/99992.jpg
images/stories/covers/99993.jpg
images/stories/covers/99994.jpg
images/stories/covers/99995.jpg
images/stories/covers/99996.jpg
images/stories/covers/99997.jpg
images/stories/covers/99998.jpg
images/stories/covers/99999.jpg
images/stories/covers/999991.jpg
images/stories/covers/999992.jpg
images/stories/covers/999993.jpg
images/stories/covers/999994.jpg
images/stories/covers/999995.jpg
images/stories/covers/999996.jpg

Next Gig

There are currently no events to display.

Social Media

Advertisements

HIT Records
South African Entertainment
Ons vir jou Suid Afrika
Trots Suid Afrikaans in Afrikaans. Hier sal jy iets van alles kry...

Design & Hosting

Our Design & Hosting
Directory of developed sites and hosting clients over the past few years.
 
Copyright © 2012 jacquesrautenbach.com. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.